Chogolisa.net The South African/Dutch Chogolisa expedition 2004

Chogolisa project forum
Welcome, Guest. Please login or register.
May 17, 2012, 02:26:28 AM

Login with username, password and session length
Search:     Advanced search
97 Posts in 43 Topics by 43 Members
Latest Member: karen
Home Help Search Calendar Login Register
+  Chogolisa project forum
|-+  News and updates
| |-+  Trip updates
| | |-+  Hallo aan Cecilia
0 Members and 1 Guest are viewing this topic. « previous next »
Pages: [1] Go Down Send this topic Print
Author Topic: Hallo aan Cecilia  (Read 1476 times)
Madelein Pieterse
Guest


Email
« on: July 21, 2004, 08:24:22 PM »

Hallo daar Celia (me.)!

Ek wens so dat ek van jou kon gehoor het.  Ek dink gereeld aan jou en ek hoop regtig dat jy OK is.  Hoe koud is dit daar?  Ek neem aan dis leeu-koud.  Hier gaan alles goed met my, behalwe dat ek nie die Kaapstad job gekry het nie.  So ek sal maar later weer probeer om soontoe te gaan.  Gaan nou eerder die 12 maande kontrak hier uitsit.  Ek hoop regtig dat jy dit geniet daar, dat alles baie mooi is en dat julle team-spirit goed is.  Weet dat ons hierdie kant baie trots is op jou.  En kyk mooi na jouself!

Baie liefde van Vlooi in Krugersdorp.
Logged
Pages: [1] Go Up Send this topic Print 
« previous next »
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.8 | SMF © 2006-2008, Simple Machines LLC
Page created in 0.073 seconds with 17 queries.